Van Driel’s Fishing se eerste eie produk. Moenie dat die naam BUMBLEBEE jou flous nie, al wat BUMBLEBEE flous, is die groot visse…

Dit is n 100% suiwer olie van n graan produk wat nie met chemikalie ontrek is nie, en ook nie deur n cold press nie.

Hoog in Amino Suur wat daai groot Karp lekker flous.

Uitreksel van www.feedstim.com:

“Adding the right amino acids will make a valued addition to every kind of (carp) bait. It increases the palatability of feed offerings. Research at several universities worldwide has demonstrated that certain amino acids are highly attractive to carp and that they will stimulate feeding”

BUMBLEBEE kan gebruik word in jou voer mengsel, deur ongeveer 2 proppies per 2kg voer deur te meng wanneer jy jou voer voorberei soos normaal. BUMBLEBEE kan ook gebruik word as n dip vir jou hoekaas en kan ook aangewend word deur dit in n spuitbotteltjie te plaas en aan jou voerbol te spuit of aan jou aas te spuit.

Produk verkoop teen R150 per 150ml bottel.

As daar visvang winkels is wat belangstel kan u n epos stuur na: info@vandrielsfishing.co.za

Shipping Address
* Line 1
Line 2
* City
* Province
* Country
* Postal Code